Sale!

GLAM GURU (Book) Mooier in Minute

R180.00 R126.00

Suid-Afrika se gewildste (en stylvolste) guru is terug met ‘n tweede boek! Hierdie keer kan jy lees hoe 70 vroue gedaanteverwisselings ondergaan het en hoekom hulle ‘n makeover wou gehad het. Hulle verhale wissel van trouplanne, gewigsverlies en wegstap van mishandeling tot ‘n nuwe voorkoms na 60

1 in stock

Description

Suid-Afrika se gewildste (en stylvolste) guru is terug met ‘n tweede boek! Hierdie keer kan jy lees hoe 70 vroue gedaanteverwisselings ondergaan het en hoekom hulle ‘n makeover wou gehad het. Hulle verhale wissel van trouplanne, gewigsverlies en wegstap van mishandeling tot ‘n nuwe voorkoms na 60.

Met 70 makeovers van regte vroue gee Hannon wenke vir enige skoonheidsprobleem wat jy dalk mag he.