AlphaScript™

STREAMLINED
Prescription Ordering

ARE YOU TIRED OF:

» Excessive co-payments on your chronic medicine?
» The mandate by your medical scheme to make use of
a specific corporate or courier pharmacy for your chronic medicine?
» Waiting in long queues for your chronic medicine?
» Late or non-deliveries by courier pharmacies?

Benns Pharmacy your
AlphaScriptTM accredited network provider

Please complete the form to register for AlphaScript:

FAQ (Afrikaans & English):

Vertroulikheid word steeds ten volle gehandhaaf. Geen ander partye hoef kennis te dra van ‘n mens se siektetoestand nie. In dié opsig het niks vernader nie en bly sensitiewe inligting hoogs vertroulik.

Confidentiality remains, 100 percent! It’s on a strict need-to-know basis; nobody else needs to know about your condition.

Dis steeds dieselfde apteekgroep. ‘n Mens kan ‘n kliënt van ‘Piet’ se Alpha Pharm-apteek om die hoek wees, maar Benns Apteek het AlphaScript, dus moet jy na Benns toe gaan. Dit is egter steeds dieselfde apteekgroep, so dis niks vreemd nie.

It’s still the same group of pharmacies, so although you might be a client of Pete’s pharmacy around the corner, but Benns Pharmacy has Alpha Script, you have to go to Benns. But, it’s the same group, so essentially nothing new...

Nee, daar is geen addisionele koste betrokke nie en ‘n mens se voordele bly presies diselfde.

Not a cent. There are no additional fees and your benefits remain in place.

Jy gaan steeds met jou apteker deel. In daardie opsig gaan niks verander nie. Al wat wel verander is die manier waarop die voorskrif prosesseer word. M.a.w. al word die voorskrif by Benns Apteek geprosesseer, kan ‘n mens nog steeds na ‘Piet om die hoek’ gaan vir die diens waaraan jy gewoond is.

You can still go to your local pharmacist; nothing’s changed in that regard. The only change has to do in the way that the prescription is processed. In other words, although the script might be processed at Benns Pharmacy, you can still frequent Pete around the corner for your everyday needs...

Ja, Alpha Pharm en AlphaScript het kontrakte gesluit met al die voorste diensverskaffers, so hulle het goedkeuring.

Affirmative. Alpha Pharm and AlphaScript have contracted all the leading service providers and thus they have general approval.

Die antwoord is eenvoudig: dis besigheid soos gewoonlik. M.a.w. as ‘n mens se mediese voordele opgebruik is, betaal jy, hetsy by Benns of watter apteek jy jou medikasie kry, soos normaal. Dis die normale prosedure; wanneer ‘n mens se voordele opgebruik is, moet jy uit jou sak betaal en dit verander nie.

The answer is simple: it’s business as usual. When your funds have been depleted, you need to pay Benns or whichever pharmacy you’re dealing with as per normal. That’s the normal procedure when funds have been exhausted; one has to pay out of your pocket...

Nee, ‘n mens se medikasie sal nie verander nie, tensy jou mediese fonds dit spesifiek versoek.

No, the medication won’t change, unless stipulated as such by your medical aid.

Dis weereens eenvoudig, vra bloot jou apteker…

It’s easy, just ask your pharmacist...

As ‘n mens se medisyne om welke rede ookal laat van die verskaffer af arriveer, sal Benns Apteek jou in die tussentyd uithelp. ‘n Mens sal dus nie uit medisyne uithardloop nie. Benns, of enige ander apteek, sal ‘n mens tegemoet kom terwyl jou medisyne nog van die sentrale verspreidingsentrum af oppad is.

Benns will cover you if your medicine is late, so you won’t run out of meds while you wait for it to arrive form the central distribution centre.